In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks n buitelug wat kamp,braai vuurmaak kosmaak.Sosiaal en rustig daar is darem n balaans.Vermy n baklei.Ek kamp oor Des vir 3 weke by Tietiesbaai is net so salig met vriende wat kom en gaan.Ontmoet my en besluit.Ek bly op Stellenbosch gebore en groot geraak hier.Bly heerlik hier in Stellies gretha wil net altyd lekker mense ontmoet wat geen isseus het nie.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet ook hou van buitelewe kamp braai en res daarmee.Moet darem ook saam mense kan braai en gesels.Gou op n sat na n wynplaas gaan of net n ou lekker moer koffie drink.Ek sè ontmoet my en dan besluit jy.maar self.
Wat Haar Vriende Sê
kampinggirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Onderpapagaaiberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
147cm (4' 9.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |



