antoinettebeker37

65 – Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

1
0

antoinettebeker37

65 – Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Soek my hartklop📈

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Rustige mens, met onnutsigheid wat kort-kort uitkom, veral as ek gemaklik en mooi mense om my het. Probeer hard om stiptelik vir 'n afspraak. Skoon op myself en my huis. Word gou lief vir my vriende, alhoewel ek nie duisende het nie. Hou van dinge om te doen in die natuur. Geniet nog om aksie dinge te doen.
Hou van bak, kook en tuinwerk. Reis sodra ek 'n kans kry. Ons land en sy biirlande is pragtig.

Haar Ideale Pasmaat

Moet nog lus wees om buitemuurse aktiwiteite aan te pak. Kamp is een van my gunstelinge. Moet 'n rustige mens wees in homself en ook in God. God moet in sy lewe gesien kan word. Moet nog graag wil ry en ons land of ander lande te bekyk
Netjies en skoon wees op homself en sy omgewing. Liefdevol en fun wees en lewe nog geniet. Sy maat àltyd met respek sal behandel.

Wat Haar Vriende Sê

antoinettebeker37 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

antoinettebeker37 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.