Blommetjie18Blommetjie18
Blommetjie18

39 – Krugersdorp (Wilropark), Gauteng, Suid-Afrika

Blommetjie18Blommetjie18
1
6

Blommetjie18

39 – Krugersdorp (Wilropark), Gauteng, Suid-Afrika

Ontdek die nuwe Ek saam met my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n Blou Oog Blom, enkel Mamma en n mense Men's. Besig om die nuwe Ek te begin ontdek na n 20 jaar verhouding. Ek hou van liefde, bederfies en cuddles. Ek is super loyal en sit alles in. Kan lekker kos maak en bak graag. Elke oggend is koffie en koekies n MOET. Wil graag weer voel hoe voel die vlinders in my maag en opregte lekker lag.

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol, onhafhanklik, romantic at heart iemand wat van 3 seuns sal hoh en die manne dinge kan geniet maar nie bang of skaam te wees om my vas te hou en liefde te kan wys voor vriende nie en my hand in die publiek wil vas hou. Iemand wat die moeite sal doen, my beskerm en sal eerlik wees.

Wat Haar Vriende Sê

Blommetjie18 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Wilropark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Visse
Lengte:
142cm (4' 7.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Blommetjie18 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.