hanlie46hanlie46
2

hanlie46

53 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Leef en laat leef

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik en glo ek het genoeg liefde in my om iemand baie geluk en Liefde te gee. Sal graag mooi tye met iemand wil deel.

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet net eerlik wees. Ek soek daai man met Wie Ek tyd kan spandeer en sommer lekker en mooi tye deel. Ek hou van n groot man . Ek kana nie die Klein man sindroom hanteer nie. Soek maar daai ou Teddi

Wat Haar Vriende Sê

hanlie46 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Kegelbal; Rugby; Stap; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters