Boerseun38Boerseun38

Boerseun38

39 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Man opsoek na 'n ware boerseun...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 30 Augustus 2019

Verander: 22 Augustus 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Wit; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n regte plat, op die aarde ou wat daarvan hou om die lewe te geniet. Ek is 'n grapgat, maar kan ook baie ernstig wees. Eerlikheid en opregtheid is baie belangrik. Ek hou van rugby, kamp en die buitelewe...My uitkyk op die lewe is eenvoudig...lewe vir vandag, want jy weet nooit as dit jou laaste is nie....

Sy Ideale Pasmaat

Hy moet soos ek wees....plat op die aarde, manlik en hou van balans in die lewe. Spontaan en fun....hy moet respek het vir my en eerlikheid is seker die belangrikste....

Die "deal-breaker"gaan wees...manlik, skaam en as hy boer of betrokke is by 'n boerdery...dan is dit 'n bonus!!!

Wat Sy Vriende SÍ

Boerseun38 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Branderplankry; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Rekspring; Roei; Rugby; Seil; Snoeker; Swem; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters