In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n opgewekte eerlike betroubare positiewe vrou met ñ sin van humor wat ñ gebalanseerde lewenstyl handhaaf.
Ek wil iemand he wat saam met met my die mooie Kaap wil verken. Ek soek ñ maat by wie ek kan aanklank vind. ñ gemaklike vriendskap.
Ek is netjies, nie te onaansienlik nie, passievol en saggeaard en 'n Christen wat glo dat God vir my 'n wonderlike plan het.
Ek lees graag en hou daarvan om saam met iemand in die kombuis te werkskaf net vir die geselligheid daarvan, ek hou van die see, die natuur, braai, uit eet en sosiaal verkeer.
Ek hou van musiek feeste, die kunste. Ek is nie ñ kunstenaar nie, maar ek waardeer kuns en als wat mooi is van die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van ñ pasmaat wat netjes en vriendelik is en intelligent is.
Ek is opsoek na iemand wat onafhanklik is.
Ouderdom speel ñ belangrike faktor.
Ek soek iemand met lewenslus. Iemand om saam met my op die strand te loop en iemand wat nie skaam is om my hand vas te hou nie.
Dit is belangrik om in ons jare mekaar te koester en om mekaar te geniet.
Ek kan nog probeer om saam met jou ñ vissie te vang, maar moet net nie van my verwag om saam met jou te gaan snorkel nie.
Ek kan nog saam met jou langs ñ kaggelvuur sit en kyk na die berge, maar moet nie van my verwag om my draf skoene uit te haal en saam met jou die berge te gaan verken nie.
Ek sal wel berge saam met jou versit en sal ñ wonderlike maat vir jou wees.
Ek lief dit om mooi plekke te besoek en soek ñ maat wat hou van musiek uitvoeringe, teaters, musiek, boeke en die kunste.
Ons kan saam kos maak, ñ vleisie braai,met ñ treffer wat in die agtergrond speel of selfs die rugby wat op die kassie vertoon.
Die lewe is ñ lied, hang af wat jy daarvan maak.
Wat Haar Vriende Sê
Roosmaryn13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
79 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
74 - 79 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Gruwelverhale; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Kampering; Stap; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Museum- of galerybesoeke |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |