LankgenoeggesoekLankgenoeggesoek

Lankgenoeggesoek

58 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Sonkind

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 26 September 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Moeg gesoek na ware liefde. Ek is n maklike mens wat met almal oor die weg kom. Sien gewoonlik die beste en goeie eienskappe van almal eerste raak. Ek hou van stap langs die see, lekker gesels oor alles. Haat iemand wat lieg. Hou nie van 'n gesuipery nie. Ek kan lekker kook en hou daarvan om iemand spesiaal te bederf. Ek werk hard en hou daarvan. God se skepping is vir my spesiaal en kan ure lank daarna kyk. Mal oor enige diere, plaas of wilde diere. Olifante is spesiaal vir my. Regte plaas en natuurlik kind. Gelukkig in die veld en by die see. Hou van kampvure en kaggels. Ek is nie n stadsmens nie. Sal eersder by die huis eet en braai en saam met 'n paar vriende. Hou daarvan om te reis en nuwe dinge en plekke te sien. Ek het ook stokperdjies waarmee ek myself besig hou. My kinders en kleinkinders is ver van my maar ons geniet elke oomblik as ons bymekaar is. Life is where family begins and love never end.

Haar Ideale Pasmaat

Moet n ware man wees, soos ons Hemelse Vader wil he jy moet wees... God vrees, respek he vir ander en tyd maak vir die liefde in sy lewe. Probleme kan uitsorteer en nie dikbek rondloop vir ure nie. Ook nie soos 'n miskruier rondloop en skoor soek nie. Ek het nie meer tyd of krag vir sulke kinderagtigheid nie. Saam kan wyn drink, gesels en lag. Saam ons kinders en kleinkinders geniet. Jou kinders is myne en myne is joune. Die lewe is te kort en te veel tyd is al gemors. Tyd om te lewe en dit te geniet.

Wat Haar Vriende SÍ

Lankgenoeggesoek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters