In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n eerlike/betroubare mens met goeie intensies. Ek is baie liefdevol en hou van grappies maak. Eks opsoek na n lewensmaat.
Sy Ideale Pasmaat
Eks opsoek na n goeie vrou wat sal lief wees vir my en wat goeie beginsels het. Die belangrikste vir my is hoe jy binne jou hart lyk nie jou natuurlike voorkoms nie.
Wat Sy Vriende Sê
Lena vertel...
Mense behoort vir Alex te leer ken want hy is n baie sagte mens wat altyd bereid is om na n mens te luister. Hy kyk nooit neer op ander mense nie, ongeag wat! Mens kuier baie lekker saam met Alex en hy het n hart van goud. Hy is 'n baie aangename mens en nes ek "smile" hy altyd.. Alex is uniek
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
205cm (6' 8.7") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Swart | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Kampering; Snoeker; Stoei; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |