In haar eie woorde...
Oor Haar
'n Foto is nie-onderhandelbaar nie...te veel falsies op die platform.
Heerlik om mense te ontmoet maar will graag my siels genoot vind. Waar is jy?
Hopelik het jy n opinie oor n paar onderwerpe en is rustig in jouself. Ek kampeer nie, maar gee nie om vir n klein self catering plekkie nie..Stap graag en ontdek en is lief vir my taal. Lief vir die bos. Lief vir die see.
Ek doen n bietjie kuns, tuinwerk, hou van antieke winkeltjies en wil graag op datum bly met al die nuwe social media en tegnologiese goed, maar dis n ander tameletjie.
Ek verkies dat 'n man leiding neem in die proses, deur eerste kontak te maak.
Dit moet maklik wees om.vinnig koffie te drink en te ontmoet....dae se geskrywery om als uit te vind, is nie my eerste keuse nie. Mens kan niks verloor deur te ontmoet nie.
(Ek is allergies vir speeksel van honde en katte )
Haar Ideale Pasmaat
(Meneer, n onlangse publieke foto is n vereiste) Eerlikheid, goeie maniere en morele waardes is die belangrikste kwaliteite. Hopelik op die ouderdom het jy al iets in jou lewe bereik en jy wil nie meer kinders hê nie.
As jy 'n dedicated en passionate tipe mens is en n maat soek om tyd mee te spandeer, kan ons mos ontmoet en kyk hoe dinge verloop?
Ek verkies iemand wat hou van dinge doen, stap, reis, kook en verskeie belangstelliings het, eerder as n laat slaper of couch potatoes. Die lewe is kort. Goeie rugby, Wimbledon en F1 nou en dan is baie nice !
Ek streef om eke dag nog iets nuuts leer en kyk meesal algemene kennis programme op TV.
Nie roker! Eks lief vir diere maar ongelukkig nie in die huis nie. Verseker in die bos (Ek het n allergie vir diere speeksel)
Eks gemaklik in myself, wil pas by n maat wat by my pas, liefhe en lag. Hou van n goeie sin vir humor en grapples.
Wat Haar Vriende Sê
Soekdeksel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Jazz; Pop / Top 40; Rock; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Motorsport; Rolbal; Rugby; Skaak; Snoeker; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Prikkels: |
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |