In sy eie woorde...
Oor Hom
Wil niks weet van Liefde nie. Liefde is n illusie. Soek nie n soulmate nie. Soek n plat op die aarde grootmens wat n open minded tjom soek. Ek soek nie foon seks nie en sal nie vir jou dick pix stuur nie...😃😃 Die lewe is te kort vir drama lieg en bedrieg. N malmens wat nie bang is vir spinnekoppe nie behoort ok te wees.... Ek woon op n vlakte in die karoo en volmaan oes ons kruie en drink witblitz.... En partymaal dans ons in die maanlig om n moerse vuur en speel die gietaar...
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek nie iemand wat my wil heal of tot my volle potensiaal bring nie. Ek het nie baie geld nie so dit sluit die stralerjakkers uit. Iemand wat kan konfytkook en heavymetal luister... As jy die woord kush ken is dit n pluspunt. Ek gee nie om oor size nie.... Ek gee wel om oor die size van jou glimlag.... Ek is noe n geweldadige ou nie en vrouens is veilig by my....
Wat Sy Vriende Sê
Wagnbiekiebos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Oudtshoorn (Klipdrif), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Spyseniering | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Wagnbiekiebos moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.