In haar eie woorde...
Oor Haar
Persoonlikheid gewys is ek ń ekstrovert maar kan ook introvert wees in sekere aspekte. Hou nie van oorlamse mans. ń Man wat goed versorg is en lekker ruik 👍 Ek verwag nie ń Griekse Adonis.Persoonlikheid en menslikheid tel baie. Ek hou van dans maar kort oefening met langarm dans. Lanklaas gedans. My uitkyk op die lewe is om almal ń kans te gee, nie te dink jy is beter as ander en te besef dat ons leef op geleende tyd. O ja, en moenie jou kop 3 keer stamp teen dieselfde klip.
Haar Ideale Pasmaat
Bok baardjie of baard wat goed versorg is, is aantreklik vir my. Hou van braai met ń lekker glasie wyn of twee. En ń ou shooter. Hoekom dan nou nie. As jy luister na Wardruna en Heilung is dit ń plus punt. Moet kan lekker gesels en nie ń beperkte sienswyse hê. Lewe kan alleen wees so om iemand te hê om mee te gesels sal lekker wees.
Respekteer my wense dat ek nie belangstel om stoute foto's te stuur of by weird klubs en goed aan te sluit. Not my cup of tea....
Wat Haar Vriende Sê
Xena74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
144cm (4' 8.7") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Regering | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Xena74 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.