In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van lekker gesels, ek is aanpasbaar, kan luister, is opreg. Ek stap graag, maak tuin, geniet die natuur, sien die humor in dinge, lag baie, stel in baie dinge belang. Ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat nog aktief is maar ook rustig kan sit en na die see kyk. Iemand wat kan liefhê, betroubaar en eerlik is, tevrede en gelukkig met homself as mens is, respek vir ander mense het
Haar Ideale Pasmaat
Aanpasbaar, betroubaar, opreg, eerlik wees ,nie te veel kla oor landsake en politiek nie. Moet kan lag vir homself en die lewe nog geniet.
Wat Haar Vriende Sê
Vriendskapsoeker53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
73 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Sepies; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander |
Afsitters: |
Sarkasme |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |


