thedussis82thedussis82
thedussis82

44 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

thedussis82thedussis82
5
5

thedussis82

44 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek ’n sielsmaat, nie net ’n skerm-maat nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 06 Oktober 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n pa van 2 lieflike kinders wat in die Kaap bly, Christen en judge nie iemand oor hul verlede nie, almal verdien nog n kans. Ek is geskei en werk op n plaas naby Parys in die Vrystaat. Ek help ouens wat in addiction was, doen werk op die plaas. Ek het voorheen in corporate gewerk in die Kaap, werk het toe my alles geraak en ek het my self verloor in die proses. Ek het opgetrek na die Vrystaat en hulp gekry en bly nou al 5 jaar hier. Ek is eerder eerlik op my bio, ek love sport, braai en kreatief wees. Sal love om weer te reis, was al oor Europa gewees. Ek is eerlik, opreg en n kind van die Here en my familie en kinders is baie belangrik vir my. Ek gee baie om en hou van kwaliteit tyd saam spandeer, maar gee ook spasie en verstaan dat mense deur emosionele tye gaan en vat dinge nie altyd persoonlik nie. Kommunikasie is vir my baie belangrik, ek sien my kinders elke 2 tot 3 maande.

Sy Ideale Pasmaat

Jy is pret, eerlik en opreg. Jy het ’n sagte hart, maar ook die volwassenheid om die lewe se kurwes te navigeer. Ek het twee wonderlike kinders wat ’n groot deel van my w靡eld is—as jy gereed is vir ’n avontuur saam met ons drie, hoor ek graag van jou!

Wat Sy Vriende S�

thedussis82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H�:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die W靡eld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H�:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokument靡; Geselsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Gholf; Krieket; Lyfbranderry; Rugby; Sokker; Stap; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie