In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie passievolle man wat op let na die kleiner dinge. Mal oor kos maak, die natuur, spontane roadtrips, vuurtjie met n glasie wyn en so lojaal soos n jack russel. Ek van eerlikheid, getrouheid, lekker lag en iemand om lekker mee te gesels. Ek speel dromme en ry fiets. Hou daarvqn om by n koffie winkel te gaan sit met n lekker Hazelnut Americano. Opsoek na daai iemand hierdie paaidjie vorentoe wil deel, saam lag en memories create
Sy Ideale Pasmaat
Lojaal, eerlik. Iemand wat kan lag vir hulself. Hou van dans en lekker kosse. Wat lief is vir die natuur. Hou van spontaan wees maar ook n ernstige kant het. Iemand wat passievol en affectionate is
Wat Sy Vriende Sê
Cj2807 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Hoedspruit, Limpopo, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
46 |
Sterreteken: |
Leeu |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld |
Uiterlike: |
Gemiddeld |
Haarkleur: |
Effens Grys |
Oogkleur: |
Groen |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Ander |
Verhoudingstatus: |
Geskei |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie |
Wil Kinders Hê: |
Miskien |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Gereeld |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Hoërskool |
Beroep: |
Eie Onderneming |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
25 - 42 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | |
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Optimisties; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Rugby; Stap |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


