TrueLove1986TrueLove1986
TrueLove1986

39 – Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika

TrueLove1986TrueLove1986
1
8

TrueLove1986

39 – Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my metgesel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek dink mense behoort my te leer ken omdat ek ’n opregte, liefdevolle en rustige mens is met ’n sagte hart. Ek waardeer eerlikheid, respek, goeie geselskap en die klein dingetjies in die lewe. Ek hou daarvan om te lag, lekker gesprekke te h�, diep dinge te bespreek en ook net die eenvoudige oomblikke te geniet. My geloof in God is ’n baie belangrike deel van wie ek is, en ek probeer om my lewe met liefde, dankbaarheid en goeie waardes te leef.

Ek is ’n ma, en my kinders is ’n groot deel van my hart, maar ek het ook my eie drome, belangstellings en persoonlikheid. Ek is nie perfek nie, maar ek is eg. Ek glo in opregte kommunikasie, moeite, respek en mense wat weet wat hulle wil h�.

As jy nie hou van wat jy hier lees nie, scroll gerus verby — niemand dwing jou om my te leer ken nie. En as ons begin gesels en jy besluit later jy stel nie meer belang nie, hou dan eerder ook verby met respek. Dit kos niks om net eerlik te s�: “Jammer, ek voel nie ons is ’n match nie” in plaas daarvan om iemand te ghost nie. Ek waardeer eerlikheid baie meer as stilte en onsekerheid.

Ek soek nie perfek nie, ek soek egtheid. Iemand met wie ek kan lag, lekker gesels, myself kan wees en wat ook moeite doen. Die lewe is te kort vir speletjies, oneerlikheid en mense wat nie weet hoe om ander se gevoelens in ag te neem nie. ❤️

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is ’n opregte, liefdevolle, eerlike man met goeie waardes en ’n sterk geloof in God. Iemand wat weet wat hy wil h�, moeite doen, mooi kommunikeer, my laat lag en my veilig en geliefd laat voel. ’n Familie man met ’n sagte hart, respek, humor en emosionele volwassenheid. Ek soek nie perfekte nie, net iemand wat eg is, lojaal is en saam met my aan iets mooi wil bou.

Wat Haar Vriende S�

TrueLove1986 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H�:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die W靡eld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H�:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

TrueLove1986 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.