In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik en opreg passievol en weer watvek in die lewe wil he. Ek het ook goeie deur setting vermoe en hou om nuwe uitdagings aan te pak.
Eks liefdevol, kreatief en hou daarvan om die mooi in alles raak te sien ek glo daaraan om n' positive verskil te maak ek is ook baie doelgerig en gefokus.
Ek hou glad nie van mense wat ander verneder of af kraak nie en leuns vertel en skinder nie .
Ek geniet kook en stap en om kunstig en kreatief te wees ek geniet om flieks te kyk of n goeie series op koue dae met lekker Hot Chocolate Love dit.
My uitkyk in die lewe maak n' positive verskil in mense se lewens wees behulpsaam en liefdevol
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek graag die volgende kwaliteite in n' man goeie leiers eienskappe , liefdevol, opreg en doelgerig moet avontuurlustig wees en behulpsaam.
Opsoek na iemand wat sy man kan staan my kan beskerm en lief he en my in alles ondersteun ek soek iets opreg waaraan ons kan aan bou.
Ek glo in goeie komunikasie , en span werk in n' verhouding geen leuns nie . Ek wil graag my alle daagse aktiwiteite deel en iets mooi saam bou.
My eerlike opinie oor wat verhoudings vernietig paartjies maak nie meer tyd vir mekaar nie as komunikasie swak is en leuns breek n' verhouding vinnig
Wat Haar Vriende Sê
Hummingbird_2028 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Krugersdorp (Krugersdorp, Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Vroulik |
Ouderdom: |
33 |
Sterreteken: |
Bul |
Lengte: |
Vra my later |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld |
Uiterlike: |
Aantreklik |
Haarkleur: |
Donkerbruin |
Oogkleur: |
Amandelbruin |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Ander |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Hoërskool |
Beroep: |
Ander |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdomskaal: |
36 - 48 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
Enige | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Enige | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Hummingbird_2028 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



